Modulekode | DNP 452 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Beginsels van professionele praktyk, verpleegpersoneelontwikkeling en onderrig in kliniese verpleegpraktyk. Verpleegkunde, etiek en die reg. Kontemporêre praktykaangeleenthede voortspruitend uit etos en die professionele verpleegpraktyk. Professionele selfregulering en die georganiseerde verpleegberoep. Privaat-verpleegprakty. Beplanning, implementering en evaluering van kliniese onderrig en indiensopleidingsprogramme, voortgesette ontwikkeling en lewenslange leer. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362 |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App